Die plaas word tans as weidingsplaas gebruik in die Knysna distrik. Verbeterings op die plaas bestaan uit 3 woonhuise met krag en water so ook 2 werkershuise. Waterregte is 130,000 m³ water in groot gronddamme plus 2 kleiner damme. Die damme word gevul met stormwater. Goed gedreineerde grond. Weidings is gevestig met 1 jr. gewasse […]