Rooikoppe met goeie inkomste

By in with 0 Comments

Die 421 ha berggrond net buite Oudtshoorn het verskeie torings op die hoogste gedeelte van die berg met baie goeie toegangspad. Die koppe is oorgroei met spekboom en bied goeie geleenthede vir staproetes en 4×4 roetes. Die gronde bied ook goeie weidings vir bokboerdery. Baie mooi uitsig oor die Olifantsrivier vallei met die groen besproeiingslande […]

Read More

Kleinhoewe buite Oudtshoorn

By in with 0 Comments

Volgende kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë met baie mooi uitsig oor die berge aan die noorde en suide kant. Grootte is 23,8 ha gelyk gelaserde besproeiingslande. 12,5 ha is reeds geplant met lusern onder besproeiing. Water ook afkomstig van die dorp se gryswater wat gemeng word met syferwater van die rivier wat gepomp word […]

Read More

Bekende en gewilde Wildplaas

By in with 0 Comments

Die gewilde wildplaas met n oppervlakte van ongeveer 501 ha is 25 km buite Oudtshoorn geleë. Goeie en stewige wildheining rondom die eiendom. Pragtige rustige omgewing in die berge met wyd uitgestrekte vlaktes en uitsig op die Swartberge in die verre agtergrond. Voldoende veld vir kameelperde, verskeidenheid van bokke (elande & koedoes), volstruise en zebras. […]

Read More

Eko Toeriste- en Produksieplaas

By in with 0 Comments

Die toeriste- en produksieplaas is slegs enkele kilos buite Oudtshoorn geleë. Die plaas grens aan die Olifantsrivier. Die 111 ha besproeiingsgrond is vrugbare spoelgronde. Al die gronde is gelaser en hul maak gebruik van vloedbesproeiing. Gemengde boerdery word hier beoefen soos lusern vir hooi asook lusernsaad wat die hoofbron is,  groentesaad en volstruisboerdery. Steenvrugte en […]

Read More

Uitvoer pruimplaas met voldoende water uit die berg.

By in with 0 Comments

Aan die voet van die berg in die Paardebond gebied is die uitvoer pruimplaas geleë. Grootte is 200 ha. waar ± 14,5 ha verskillende variëteite verbou word. Hoë digtheid stand van ±3,300 bome per ha. 12 ha onder permanente sprinkelbesproeiing. 23 ha droë lande. Waterregistrasie van 404,000 m³ vanuit bergstroom. Besproeiingswater kom met pyplyn uit […]

Read More