Game farm in Baviaanskloof
By Tinus Nortje in with 0 Comments
Die 850 ha Baviaans Buffel- en Toerismeplaas word as lopende besigheid bemark. Daar is ‘n 27 km wildsheining, aan beide kante elektrifiseer, en op die grond gepak om ongediertes uit te hou.