20 km. noord van George in mooi Waboomskraal area.
Groot 3 slaapkamer huis met oopplan kombuis, sit- en eetkamer wat uitloop op die dek.
Dubbel garage.
Noordelike uitsig.
Boorgat vir huisgebruik met eskom.
2de gebou kan omskep word in ekstra woning vir oupa en ouma.