4 kleinhoewes te koop elk met eie titelakte en waterlisensie. 

1)   Eiendom is 25 ha groot met 2 boorgate en 1 ha pruime en 1 ha kruie. Toegang tot eskom krag en drinkwater. Prys vir die eiendom R790,000.

2)  Die eiendom is 20 ha groot met huisie en 1 boorgat en 2 ha wyndruiwe. Toegang tot eskom krag en drinkwater. Prys vir die eiendom is R690,000.

3)  Die eiendom is 23 ha groot met 2 ha granate. Toegang tot eskom krag en drinkwater. Prys vir die eiendom is R630,000.

4)  Die eiendom is 4 ha groot met 1 boorgat. Toegang tot eskom krag en drinkwater.  Prys van die eiendom is R525,000.

Die 4 erwe kan apart verkoop word of as `n eenheid saam vir R2,635,000.