Die 119 ha plaas word tans as weidingsplaas gebruik, maar is ook geskik as besproeiingsplaas om kontantgewasse te produseer.

Verbeterings bestaan uit 3 woonhuise en 2 groot store. Eiendom is naby teerpad geleë en enkele kilos buite George.

Die eiendom bestaan feitlik net uit weidings met min afvalgrond.

Waterregistrasie is 240,000 m³.

Elektriese pomp in die dam met moederlyne oor gedeelte van die  plaas versprei.

Plaas is in 8 weidingskampe verdeel.

Diep en goed gedreineerde grond.