10 km. suid van George geleë.
Eiendom grens aan die noordekant aan rivier.
3 baie netjiese huise.
Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water beskikbaar.
Baie mooi berguitsig.
Geskik vir weidings, hoenderboerdery asook eksotiese groente en kruie.
Baie stil, rustig en veilig.