Die 850 ha  Baviaans Buffel- en Toerismeplaas word as lopende besigheid bemark. Daar is ‘n 27 km wildsheining, aan beide kante elektrifiseer, en op die grond gepak om ongediertes uit te hou.

200 ha bewerkbare lande. Tans is daar 30 buffels en 20 ander verskeie wildsoorte.

Die plaas word ook as ‘n gasteplaas bedryf met slaapplek vir 60 persone per nag.

Die backpacker geriewe het slaapplek vir 30 persone, volledig toegeruste kombuis en eetkamer.

Verskeie oornag gastehuise ook volledig toegerus slaap altesaam nog 30 gaste. Gastehuise word veral gebruik vir fietsroetes bv. Trans Baviaans, Karoo to Coast en Mountain bike roetes.

Kerkie en trouvenue op die oewer van die rivier onder koeltebome.

Hoofwoning bestaan uit 3 slaapkamers, 2.5 badkamers, toegeboude stoep met pizza oond en buitebraai, kombuis met granietafwerkings, eet-en sitkamer en binnebraai met eie kombuis.

Verdere verbeterings bestaan uit: 3 toesluit motorhuise, trekkerstoor, implimentestoor, gereedskapkamer, groente tonnel en toegeboude balestoor.

4 gronddamme. 19 boorgate, party met solar of elektrisiteit. 2 by 10,000 lt. plastiek watertenks.

Property Features

  • 19 Boreholes
  • 4 Dams
  • Backpackers
  • Chapel
  • Guest farm