Volgende kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë met baie mooi uitsig oor die berge aan die noorde en suide kant. Grootte is 23,8 ha gelyk gelaserde besproeiingslande. 12,5 ha is reeds geplant met lusern onder besproeiing. Water ook afkomstig van die dorp se gryswater wat gemeng word met syferwater van die rivier wat gepomp word vir besproeiing. Geen verbeterings op eiendom nie, maar baie mooi gedeelte waar huis gebou kan word met n pratige uitsig oor die berge.