800m vanaf teerpad met netjiese toegangspad.

Ruim 4 slaapkamerhuis, oopplan kombuis, eet- en sitkamer met netjiese ingeboude kaste.

Groot stoep met braai en uitsig oor berge.

2 slaapkamer woonstel, 2 vol badkamers met dubbelgarage.

Eiendom is in netjiese kampe verdeel vir skape.

Lêhenhokke vir eie gebruik.

Groot dam vir besproeiing en watertenks vir huisgebruik.

Groot stoor en eskom beskikbaar.