Die eiendom, 23 ha, bied baie geleenthede vir uitbreiding. Naby golfbane, skole en lughawe en op n baie besige roete. Planne beskikbaar vir die bou van n huis asook perdestalle vir die perdeliefhebbers. Tans word daar groente verbou.

Waterryke eiendom met vars water vloei met beurtvoor vanuit die berg direk in die dam.

Diep en goedgedreineerde grond.

Ondergrondse pyplyne oor die plaas en groot gedeelte met druppers.

Pompstasie in die dam.

Boorgat.

Kragopwekker vir bystand.

Netjiese draadheinings.