Die eiendom van 31 ha grens aan die R404 teerpad tussen die lughawe en Fancourt/Blanco.

Die woonhuis is geleë in n boomryke tuin.

Eskom en munisipale water vir huisgebruik.

Beurtvoor voed die 2 opgaargronddamme vir besproeiing.

Verskeidenheid van groente en peppadews word op die eiendom verbou.

Voldoende water vir verbouing van kiwis, avos en bessies.

Plaas lewer goeie maandelikse huurinkomste.