80 ha plaas in die Langkloof omgewing.
Woonhuis, 2 store en 2 werkershuise. Kort aandag.
Kaal bewerkbare lande met goed gedreineerde grond.
Rivier met pompregte. Waterlisensie vir 60 ha.
Elektriese pompstasie in die rivier.
Eskompunt.
Moederlyne oor die plaas, 5 damme.
Property Features
- 5 Damme
- eskom
- Rivier op kant van plaas