Die eiendom is baie naby Calitzdorp geleë. Grootte is 5,8 ha.

Ingelys by Calitzdorp Besproeiingsraad is 3,94 ha met 4H04 minute water.

Daar is `n pomp uit die Gamkarivier uit.

Daar staan 1,5 ha pruime en 1,5 ha appelkose.

Geleë in n baie mooi vallei langs die rivier met diep en goedgedreineerde grond.