Slegs enkele kilos buite Calitzdorp is die netjiese vrugteplaas geleë. Alles in n puik toestand en net reg om te begin boer.

Eiendom is 10,6 ha groot .

Ingelys is 5.11 ha met 5h45min. water uit die Calitzdorp dam.

Eiendom grens aan Gamkarivier.

Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise en buite geboue, pakstoor vir vrugte  en 5 werkershuise.

Vrugtebome netjies opgelei en gesnoei.

Ideale plaas vir boer wat nog aktief wil wees, maar bietjie wil afskaal.