Hierdie weidingsplaas is ongeveer 6 km buite George geleë.

Die grootte is 54 ha . Alles onder pivot en permanente besproeiing. Diep en goedgedreineerde grond. Ideaal vir makadamias, kiwis en avos om te plant. Die water is geverifieer en is voldoende vir die besproeiing.

Geen verbeterings op die eiendom nie.

Prys R42 m.