Die plaas word tans as weidingsplaas gebruik in die Knysna distrik. Verbeterings op die plaas bestaan uit 3 woonhuise met krag en water so ook 2 werkershuise.
Waterregte is 130,000 m³ water in groot gronddamme plus 2 kleiner damme. Die damme word gevul met stormwater.
Goed gedreineerde grond. Weidings is gevestig met 1 jr. gewasse met hoë drakrag.
Heinings in goeie toestand.
Skoon van indringerplante.
Eskomkrag.
Grondontledings is baie goed.
Eiendom geskik ook vir makedamias, advokados, kiwis en groente.