3 woonhuise van  +/- 200 m² elk met dubbelgarage.

Groot dam met 5 kleiner suipdamme.

Ou melkstal met klein stoortje.

Eskom krag met reënwatertenks.

Afstandbeheerde toegang.

Naby lughawe, Glentana en golfbane.

Weidingsplaas.

37,6 Ha