Die plaas is geleë in die pragtige vallei van Calitzdorp.

Die plaas bestaan uit 3 titelaktes en is 8 ha groot.

Plaas is ingelys onder Gamka Besproeiings Skema.

Al 8 ha bestaan uit wyndruiwe.