30 listings found
Loading Results…

-
Oudtshoorn Besproeiingsplaas
,
R23,000,000 Lopende saak
Die eiendom is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte van eiendom is 111 ha.Diep spoelgronde langs die rivier. Gronde reeds gelaser vir vloedbesproeiing. Besproeiingsbron is...
- 111 Area
- Farms
-
For Sale
Wildplaas In Die Karoo.
Uniondale District,
R6,950,000
Wildsplaas in die Uniondale distrik geleë. Totale oppv. van eiendom +/- 663 ha volgens die eienaar. Die veld is netjies omhein, gepak met klippe...
- 663 Area
- Farms
-
For Sale
Bekende En Gewilde Wildplaas
Oudtshoorn Distrik,
R6,100,000
Die gewilde wildplaas met n oppervlakte van ongeveer 501 ha is 25 km buite Oudtshoorn geleë. Goeie en stewige wildheining rondom die eiendom. Pragtige...
- 501 Area
- Farms
-
For Sale
Uitvoer Vrugte Plaas Te Calitzdorp
Calitzdorp, Klein Karoo
R13,125,000
Die plaas van 105 ha met diep, vrugbare en goedgedeineerde grond, is geleë net buite Calitzdorp op die oewer van die Gamkarivier. Hier word...
- 105 Area
- Farms
-
For Sale
Eko Toeriste- En Produksieplaas
Oudtshoorn Distrik, , Suid Afrika
R12,600,000 plus BTW
Die gasteplaas is ongeveer 5km buite Oudtshoorn geleë. Die Gasteplaas bestaan uit die hoofgebou met 5 groot kamers, 2 aparte geboue met 6 eenhede ...
- 12 Area
- Farms
-
For Sale
Kammanassie Vrugte- En Skaapplaas.
George,
R8,130,000 plus BTW
Die 420 ha plaas is omtrent 5 km vanaf die teerpad net buite Uniondale. 2 opgaarbesproeiingsdamme met waterlisensie van 120,000 m³. ±13 ha besproeibare...
- 420 Area
- Farms
-
For Sale
Uitvoer Pruimplaas Met Voldoende Water Uit Die Berg.
Oudtshoorn Distrik, Klein Karoo
R14,000,000 plus BTW
Aan die voet van die berg in die Paardebond gebied is die uitvoer pruimplaas geleë. Grootte is 200 ha. waar ± 14,5 ha verskillende...
- 200 Area
- Farms
-
For Sale
Besproeiings- En Weidingsplaas
George, Garden Route
R26,000,000 plus BTW
Die 119 ha plaas word tans as weidingsplaas gebruik, maar is ook geskik as besproeiingsplaas om kontantgewasse te produseer. Verbeterings bestaan uit 3 woonhuise...
- 119 Area
- Farms
-
For Sale
Weidingsplaas, Makedamias, Advokados , Kiwis En Groente.
Knysna, Garden Route
R26,500,000 plus BTW
Die plaas word tans as weidingsplaas gebruik in die Knysna distrik. Verbeterings op die plaas bestaan uit 3 woonhuise met krag en water so...
- 223 Area
- Farms