30 listings found
Loading Results…

-
For Sale
Plaas Met Baie Opsies…
George, Garden Route
R13,000,000 plus BTW en PTY geregistreer
Die 38 ha plaas, net buite George, bied baie geleenthede vir verskeie boerdery soos: skaapplaas, advokados, makadamias, bloubessies, litchies en wild op klein skaal....
- 38 Area
- Farms
-
For Sale
Plaas Met Baie Potensiaal…..perdeplaas / Makedamias / Avos / Kiwis Ens.
George, Garden Route
R18,000,000 plus BTW en PTY geregistreer
Die eiendom, 23 ha, bied baie geleenthede vir uitbreiding. Naby golfbane, skole en lughawe en op n baie besige roete. Planne beskikbaar vir die...
- 23 Area
- Smallholding
-
For Sale
Weidingsplaas
George, Garden Route
R12,500,000
3 woonhuise van +/- 200 m² elk met dubbelgarage. Groot dam met 5 kleiner suipdamme. Ou melkstal met klein stoortje. Eskom krag met reënwatertenks....
- Smallholding
-
For Sale
Eksotiese Groente En Kruieboerdery
George, Garden Route
R6,900,000 plus BTW
10 km. suid van George geleë. Eiendom grens aan die noordekant aan rivier. 3 baie netjiese huise. Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water...
- 19 Area
- Smallholding
-
For Sale
2 Woonhuise Vir Billike Prys.
George, Garden Route
R4,250,000
20 km. noord van George in mooi Waboomskraal area. Groot 3 slaapkamer huis met oopplan kombuis, sit- en eetkamer wat uitloop op die dek....
- Smallholding
-
For Sale
Makedamia-, Granaat- En Neuteplaas
Albertinia, Garden Route
R12,500,000 plus BTW
Plaas is ideaal vir makedamias, advokados, granate of sitrus. Pragtige waterryke plaas in die Albertinia distrik, naby die berg. Die eiendom is 26km. noord...
- 210 Area
- Farms
-
For Sale
Saai En Weidingsplaas
Langkloof, Klein Karoo
R3,500,000 + BTW
80 ha plaas in die Langkloof omgewing. Woonhuis, 2 store en 2 werkershuise. Kort aandag. Kaal bewerkbare lande met goed gedreineerde grond. Rivier met...
- Farms
-
For Sale
Smallholding Hoogekraal
George, Glentana, Garden Route
R12,500,000
This 37,6ha smallholding close to Glentana just outside of George, is near to the airport and prestigious golf courses.
- Smallholding
-
Featured
For Sale
Eco Reserve With Footprints
Swartberg Mountains, Klein Karoo
R15,750,000 +VAT
Eco Reserve on the foothills of the Swartberg Mountains, a well known heritage site.
- Developments