Plaas in Mosselbaai distrik.

By in with 0 Comments

Die plaas in die Ruiterbos distrik met n grootte van +/- 130 ha. +/- 60ha bewerkbare lande en n verdere +/- 30 ha kan nog skoongemaak word. Nuut ontwikkelde plaas met tefgras geplant vir weidings vir droë beeste. Waterlisensie van 120,000 m³ word vanaf n stroom na die stoordam gepomp vandaar die besproeiing geskied. Goed […]

Read More

Uniondale Besproeiingsplaas

By in with 0 Comments

Die eiendom is ongeveer 7 km buite Uniondale geleë. Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise elk met 4 slaapkamers en 2 vol badkamers. Boomryke tuin. Eskom en boorgatwater. 70 ha onder spilpunt en permanente besproeiing. 6 gronddamme en 7 boorgate wat redelik sterk is. Totale waterlisensie volgens die eienaar is 593,000m³. Besproeiing kan uitgebrei word. +/- […]

Read More

Groenberg Game Lodge

By in with 0 Comments

Die eiendom is 58 km op die Paardebond pad tot op die plaas. Grootte is 2,928 ha en bestaan uit 4 titelaktes. Plaas is omhein met netjiese wildsheinings. 3 fase eskomkrag. Grens aan suidekant aan die Gouritzrivier, tans droog. Die reservoir van 24,300 m³ word gevoed deur boorgatwater en fonteine met solarpomp vir huisgebruik. Tipe […]

Read More

Bonsmarabeesplaas met Ontwikkelings potensiaal

By in with 0 Comments

Die eiendom is +/- 35 km vanaf George geleë. Verdeel in baie netjiese kampe met uiters netjiese heiningsdraad. Elke kamp het sy eie suiping. Netjiese beeshanterings fasiliteite met skaal. Gronddam voed 28 ha spilpunt om weidings te besproei. Al die weidings bestaan uit raygras en kikuju. Drakrag van die weidings +/- .8ha vir 1 produserende […]

Read More

Rooikoppe met goeie inkomste

By in with 0 Comments

Die 421 ha berggrond net buite Oudtshoorn het verskeie torings op die hoogste gedeelte van die berg met baie goeie toegangspad. Die koppe is oorgroei met spekboom en bied goeie geleenthede vir staproetes en 4×4 roetes. Die gronde bied ook goeie weidings vir bokboerdery. Baie mooi uitsig oor die Olifantsrivier vallei met die groen besproeiingslande […]

Read More

Oudtshoorn Besproeiingsplaas

By in with 0 Comments

Die eiendom is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte van eiendom is 111 ha.Diep spoelgronde langs die rivier. Gronde reeds gelaser vir vloedbesproeiing. Besproeiingsbron is die dorp se gryswater wat in die Olifantsrivier vloei saam met die rivier se syferwater. Van daar word dit met `n 200mm pyplyn, met aftappunte, gepomp vir ongeveer 8 km. om […]

Read More

Wildplaas in die karoo.

By in with 0 Comments

Wildsplaas in die Uniondale distrik geleë. Totale oppv. van eiendom +/- 663 ha volgens die eienaar. Die veld is netjies omhein, gepak met klippe om ongediertes uit te hou. 2 groot damme in die kloof en word gevoed deur stormwater en sterk boorgatwater. +/- 12 ha onder besproeiing en die oppv. kan vergroot word. Groot […]

Read More

Bekende en gewilde Wildplaas

By in with 0 Comments

Die gewilde wildplaas met n oppervlakte van ongeveer 501 ha is 25 km buite Oudtshoorn geleë. Goeie en stewige wildheining rondom die eiendom. Pragtige rustige omgewing in die berge met wyd uitgestrekte vlaktes en uitsig op die Swartberge in die verre agtergrond. Voldoende veld vir kameelperde, verskeidenheid van bokke (elande & koedoes), volstruise en zebras. […]

Read More

Uitvoer vrugte plaas te Calitzdorp

By in with 0 Comments

Die plaas van 105 ha met diep, vrugbare en goedgedeineerde grond, is geleë net buite Calitzdorp op die oewer van die Gamkarivier.  Hier word met wyndruiwe geboer onder andere hanepoot wat aan Calitzdorp Kelder gelewer word. Verder word ook met appelkose, pruime en granate geboer, alles vir die uitvoermark. Stand van die pruimbome is 1,425 […]

Read More