Die kleinhoewe van 1,6ha is net buite George geleë met munisipale water en 3 fase krag. 2 x ruim woonhuise met 3 slaapkamers plus 2 badkamers elk. 1 woonstel met kombuis, 1 slaapkamer plus badkamer, privaat dek met mooi tuin vir privaatheid. “Cottage” met 1 slaapkamer plus 2 badkamers, kaggel plus dek. Elk van die […]
Read More
Volgende kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë met baie mooi uitsig oor die berge aan die noorde en suide kant. Grootte is 23,8 ha gelyk gelaserde besproeiingslande. 12,5 ha is reeds geplant met lusern onder besproeiing. Water ook afkomstig van die dorp se gryswater wat gemeng word met syferwater van die rivier wat gepomp word […]
Read More
Die kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte is 3 ha met gelyk gelaserde besproeiingslande. Besproeiingswater afkomstig van gryswater van die dorp gemeng met syferwater wat gepomp word met n 800mm pyplyn vanaf die rivier. Die 3 ha reeds geplant met lusern en gars gemeng vir weidings en saadproduksie. Draadheinings in goeie toestand. Geen verbeterings […]
Read More
Die eiendom, 23 ha, bied baie geleenthede vir uitbreiding. Naby golfbane, skole en lughawe en op n baie besige roete. Planne beskikbaar vir die bou van n huis asook perdestalle vir die perdeliefhebbers. Tans word daar groente verbou. Waterryke eiendom met vars water vloei met beurtvoor vanuit die berg direk in die dam. Diep en […]
Read More
3 woonhuise van +/- 200 m² elk met dubbelgarage. Groot dam met 5 kleiner suipdamme. Ou melkstal met klein stoortje. Eskom krag met reënwatertenks. Afstandbeheerde toegang. Naby lughawe, Glentana en golfbane. Weidingsplaas. 37,6 Ha
Read More
10 km. suid van George geleë. Eiendom grens aan die noordekant aan rivier. 3 baie netjiese huise. Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water beskikbaar. Baie mooi berguitsig. Geskik vir weidings, hoenderboerdery asook eksotiese groente en kruie. Baie stil, rustig en veilig.
Read More
20 km. noord van George in mooi Waboomskraal area. Groot 3 slaapkamer huis met oopplan kombuis, sit- en eetkamer wat uitloop op die dek. Dubbel garage. Noordelike uitsig. Boorgat vir huisgebruik met eskom. 2de gebou kan omskep word in ekstra woning vir oupa en ouma.
Read More
This 37,6ha smallholding close to Glentana just outside of George, is near to the airport and prestigious golf courses.
Read More
Beautiful smallholding near George, ideal for horses and stud. North view over big dam (with lots of fish) and mountains.
Read More
Situated 20 km North of George in Waboomskraal, this big neat building is ideal for a church or school.
Read More