Groenberg Game Lodge

By in with 0 Comments

Die eiendom is 58 km op die Paardebond pad tot op die plaas. Grootte is 2,928 ha en bestaan uit 4 titelaktes. Plaas is omhein met netjiese wildsheinings. 3 fase eskomkrag. Grens aan suidekant aan die Gouritzrivier, tans droog. Die reservoir van 24,300 m³ word gevoed deur boorgatwater en fonteine met solarpomp vir huisgebruik. Tipe […]

Read More

Rooikoppe met goeie inkomste

By in with 0 Comments

Die 421 ha berggrond net buite Oudtshoorn het verskeie torings op die hoogste gedeelte van die berg met baie goeie toegangspad. Die koppe is oorgroei met spekboom en bied goeie geleenthede vir staproetes en 4×4 roetes. Die gronde bied ook goeie weidings vir bokboerdery. Baie mooi uitsig oor die Olifantsrivier vallei met die groen besproeiingslande […]

Read More

Kleinhoewe net buite Oudtshoorn

By in with 0 Comments

Die kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte is 3 ha met gelyk gelaserde besproeiingslande. Besproeiingswater afkomstig van gryswater van die dorp gemeng met syferwater wat gepomp  word met n 800mm pyplyn vanaf die rivier. Die 3 ha reeds geplant met lusern en gars gemeng vir weidings en saadproduksie. Draadheinings in goeie toestand. Geen verbeterings […]

Read More

Uitvoer vrugte plaas te Calitzdorp

By in with 0 Comments

Die plaas van 105 ha met diep, vrugbare en goedgedeineerde grond, is geleë net buite Calitzdorp op die oewer van die Gamkarivier.  Hier word met wyndruiwe geboer onder andere hanepoot wat aan Calitzdorp Kelder gelewer word. Verder word ook met appelkose, pruime en granate geboer, alles vir die uitvoermark. Stand van die pruimbome is 1,425 […]

Read More

Uitvoer pruimplaas met voldoende water uit die berg.

By in with 0 Comments

Aan die voet van die berg in die Paardebond gebied is die uitvoer pruimplaas geleë. Grootte is 200 ha. waar ± 14,5 ha verskillende variëteite verbou word. Hoë digtheid stand van ±3,300 bome per ha. 12 ha onder permanente sprinkelbesproeiing. 23 ha droë lande. Waterregistrasie van 404,000 m³ vanuit bergstroom. Besproeiingswater kom met pyplyn uit […]

Read More

Saai en Weidingsplaas

By in with 0 Comments

80 ha plaas in die Langkloof omgewing. Woonhuis, 2 store en 2 werkershuise. Kort aandag. Kaal bewerkbare lande met goed gedreineerde grond. Rivier met pompregte. Waterlisensie vir 60 ha. Elektriese pompstasie in die rivier. Eskompunt. Moederlyne oor die plaas, 5 damme.

Read More