Kleinhoewe met inkomste

By in with 0 Comments

800m vanaf teerpad met netjiese toegangspad. Ruim 4 slaapkamerhuis, oopplan kombuis, eet- en sitkamer met netjiese ingeboude kaste. Groot stoep met braai en uitsig oor berge. 2 slaapkamer woonstel, 2 vol badkamers met dubbelgarage. Eiendom is in netjiese kampe verdeel vir skape. Lêhenhokke vir eie gebruik. Groot dam vir besproeiing en watertenks vir huisgebruik. Groot […]

Read More