Plaas in Mosselbaai distrik.

By in with 0 Comments

Die plaas in die Ruiterbos distrik met n grootte van +/- 130 ha. +/- 60ha bewerkbare lande en n verdere +/- 30 ha kan nog skoongemaak word. Nuut ontwikkelde plaas met tefgras geplant vir weidings vir droë beeste. Waterlisensie van 120,000 m³ word vanaf n stroom na die stoordam gepomp vandaar die besproeiing geskied. Goed […]

Read More

Uniondale Besproeiingsplaas

By in with 0 Comments

Die eiendom is ongeveer 7 km buite Uniondale geleë. Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise elk met 4 slaapkamers en 2 vol badkamers. Boomryke tuin. Eskom en boorgatwater. 70 ha onder spilpunt en permanente besproeiing. 6 gronddamme en 7 boorgate wat redelik sterk is. Totale waterlisensie volgens die eienaar is 593,000m³. Besproeiing kan uitgebrei word. +/- […]

Read More

Kleinhoewe met inkomste

By in with 0 Comments

Die kleinhoewe van 1,6ha is net buite George geleë met munisipale water en 3 fase krag. 2 x ruim woonhuise met 3 slaapkamers plus 2 badkamers elk. 1 woonstel met kombuis, 1 slaapkamer plus badkamer, privaat dek met mooi tuin vir privaatheid. “Cottage” met 1 slaapkamer plus 2 badkamers, kaggel plus dek. Elk van die […]

Read More

Groenberg Game Lodge

By in with 0 Comments

Die eiendom is 58 km op die Paardebond pad tot op die plaas. Grootte is 2,928 ha en bestaan uit 4 titelaktes. Plaas is omhein met netjiese wildsheinings. 3 fase eskomkrag. Grens aan suidekant aan die Gouritzrivier, tans droog. Die reservoir van 24,300 m³ word gevoed deur boorgatwater en fonteine met solarpomp vir huisgebruik. Tipe […]

Read More

Bonsmarabeesplaas met Ontwikkelings potensiaal

By in with 0 Comments

Die eiendom is +/- 35 km vanaf George geleë. Verdeel in baie netjiese kampe met uiters netjiese heiningsdraad. Elke kamp het sy eie suiping. Netjiese beeshanterings fasiliteite met skaal. Gronddam voed 28 ha spilpunt om weidings te besproei. Al die weidings bestaan uit raygras en kikuju. Drakrag van die weidings +/- .8ha vir 1 produserende […]

Read More

Rooikoppe met goeie inkomste

By in with 0 Comments

Die 421 ha berggrond net buite Oudtshoorn het verskeie torings op die hoogste gedeelte van die berg met baie goeie toegangspad. Die koppe is oorgroei met spekboom en bied goeie geleenthede vir staproetes en 4×4 roetes. Die gronde bied ook goeie weidings vir bokboerdery. Baie mooi uitsig oor die Olifantsrivier vallei met die groen besproeiingslande […]

Read More

Kleinhoewe buite Oudtshoorn

By in with 0 Comments

Volgende kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë met baie mooi uitsig oor die berge aan die noorde en suide kant. Grootte is 23,8 ha gelyk gelaserde besproeiingslande. 12,5 ha is reeds geplant met lusern onder besproeiing. Water ook afkomstig van die dorp se gryswater wat gemeng word met syferwater van die rivier wat gepomp word […]

Read More

Kleinhoewe net buite Oudtshoorn

By in with 0 Comments

Die kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte is 3 ha met gelyk gelaserde besproeiingslande. Besproeiingswater afkomstig van gryswater van die dorp gemeng met syferwater wat gepomp  word met n 800mm pyplyn vanaf die rivier. Die 3 ha reeds geplant met lusern en gars gemeng vir weidings en saadproduksie. Draadheinings in goeie toestand. Geen verbeterings […]

Read More

Wildplaas in die karoo.

By in with 0 Comments

Wildsplaas in die Uniondale distrik geleë. Totale oppv. van eiendom +/- 663 ha volgens die eienaar. Die veld is netjies omhein, gepak met klippe om ongediertes uit te hou. 2 groot damme in die kloof en word gevoed deur stormwater en sterk boorgatwater. +/- 12 ha onder besproeiing en die oppv. kan vergroot word. Groot […]

Read More