Baie gewilde en uiters netjiese leefstyl plaas in die Tuinroete. Grootte van 86 ha en bestaan uit 2 titelaktes. 4 groot damme met waterregte en al die damme is verbind aan mekaar. 64 ha besproeiing met 5 pivots van 6 ha elk. 3 boorgate maar water is brak. Waterregte uit die rivier. +/- 40 kampe […]
Vrugteplaas te Calitzdorp.
By admin in with 0 Comments
Slegs enkele kilos buite Calitzdorp is die netjiese vrugteplaas geleë. Alles in n puik toestand en net reg om te begin boer. Eiendom is 10,6 ha groot . Ingelys is 5.11 ha met 5h45min. water uit die Calitzdorp dam. Eiendom grens aan Gamkarivier. Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise en buite geboue, pakstoor vir vrugte en […]
4 Kleinhoewes te Calitzdorp.
By admin in with 0 Comments
4 kleinhoewes te koop elk met eie titelakte en waterlisensie. 1) Eiendom is 25 ha groot met 2 boorgate en 1 ha pruime en 1 ha kruie. Toegang tot eskom krag en drinkwater. Prys vir die eiendom R790,000. 2) Die eiendom is 20 ha groot met huisie en 1 boorgat en 2 ha wyndruiwe. Toegang […]
Wyndruiwe plaas te Calitzdorp.
By admin in with 0 Comments
Die plaas is geleë in die pragtige vallei van Calitzdorp. Die plaas bestaan uit 3 titelaktes en is 8 ha groot. Plaas is ingelys onder Gamka Besproeiings Skema. Al 8 ha bestaan uit wyndruiwe.
Vrugteplaas Calitzdorp.
By admin in with 0 Comments
Die eiendom is baie naby Calitzdorp geleë. Grootte is 5,8 ha. Ingelys by Calitzdorp Besproeiingsraad is 3,94 ha met 4H04 minute water. Daar is `n pomp uit die Gamkarivier uit. Daar staan 1,5 ha pruime en 1,5 ha appelkose. Geleë in n baie mooi vallei langs die rivier met diep en goedgedreineerde grond.
Beesplaas Uniondale Distrik.
By admin in with 0 Comments
Die eiendom is geleë ongeveer 30 km. buite Uniondale met totale oppv. van 1,249 ha. 400 ha droë lande vir somerweidings vir diere. Ongeveer 17 km. is elektrifiseerde heinings met 1,4 m hoogte vir buffel boerdery. Binnekampe met wildheinings (3,6 km by 1,8 m hoog). Verbeterings: Hoofwoning is 250 m² met 4 slaapkamers en 2 […]
Uniondale Besproeiingsplaas
By admin in with 0 Comments
Die eiendom is ongeveer 7 km buite Uniondale geleë. Verbeterings bestaan uit 2 woonhuise elk met 4 slaapkamers en 2 vol badkamers. Boomryke tuin. Eskom en boorgatwater. 70 ha onder spilpunt en permanente besproeiing. 6 gronddamme en 7 boorgate wat redelik sterk is. Totale waterlisensie volgens die eienaar is 593,000m³. Besproeiing kan uitgebrei word. +/- […]
Die eiendom is +/- 35 km vanaf George geleë. Verdeel in baie netjiese kampe met uiters netjiese heiningsdraad. Elke kamp het sy eie suiping. Netjiese beeshanterings fasiliteite met skaal. Gronddam voed 28 ha spilpunt om weidings te besproei. Al die weidings bestaan uit raygras en kikuju. Drakrag van die weidings +/- .8ha vir 1 produserende […]
Rooikoppe met goeie inkomste
By admin in with 0 Comments
Die 421 ha berggrond net buite Oudtshoorn het verskeie torings op die hoogste gedeelte van die berg met baie goeie toegangspad. Die koppe is oorgroei met spekboom en bied goeie geleenthede vir staproetes en 4×4 roetes. Die gronde bied ook goeie weidings vir bokboerdery. Baie mooi uitsig oor die Olifantsrivier vallei met die groen besproeiingslande […]
Kleinhoewe buite Oudtshoorn
By admin in with 0 Comments
Volgende kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë met baie mooi uitsig oor die berge aan die noorde en suide kant. Grootte is 23,8 ha gelyk gelaserde besproeiingslande. 12,5 ha is reeds geplant met lusern onder besproeiing. Water ook afkomstig van die dorp se gryswater wat gemeng word met syferwater van die rivier wat gepomp word […]