Kleinhoewe net buite Oudtshoorn

By in with 0 Comments

Die kleinhoewe is net buite Oudtshoorn geleë. Grootte is 3 ha met gelyk gelaserde besproeiingslande. Besproeiingswater afkomstig van gryswater van die dorp gemeng met syferwater wat gepomp  word met n 800mm pyplyn vanaf die rivier. Die 3 ha reeds geplant met lusern en gars gemeng vir weidings en saadproduksie. Draadheinings in goeie toestand. Geen verbeterings […]

Read More

Eko Toeriste- en Produksieplaas

By in with 0 Comments

Die gasteplaas is ongeveer 5km buite Oudtshoorn geleë. Die Gasteplaas bestaan uit die hoofgebou met 5 groot kamers, 2 aparte geboue met 6 eenhede  asook n aparte gebou met 3 slaapeenhede. Die historiese volstruispaleis dateer uit 1913. Die eiendom is n sandsteengebou en omskep in `n moderne gastehuis met verskeie baie netjiese kamers met badkamers […]

Read More

Uitvoer pruimplaas met voldoende water uit die berg.

By in with 0 Comments

Aan die voet van die berg in die Paardebond gebied is die uitvoer pruimplaas geleë. Grootte is 200 ha. waar ± 14,5 ha verskillende variëteite verbou word. Hoë digtheid stand van ±3,300 bome per ha. 12 ha onder permanente sprinkelbesproeiing. 23 ha droë lande. Waterregistrasie van 404,000 m³ vanuit bergstroom. Besproeiingswater kom met pyplyn uit […]

Read More

Besproeiings- en weidingsplaas

By in with 0 Comments

Die 119 ha plaas word tans as weidingsplaas gebruik, maar is ook geskik as besproeiingsplaas om kontantgewasse te produseer. Verbeterings bestaan uit 3 woonhuise en 2 groot store. Eiendom is naby teerpad geleë en enkele kilos buite George. Die eiendom bestaan feitlik net uit weidings met min afvalgrond. Waterregistrasie is 240,000 m³. Elektriese pomp in […]

Read More

Plaas met baie opsies…

By in with 0 Comments

Die 38 ha plaas, net buite George, bied baie geleenthede vir verskeie boerdery soos: skaapplaas, advokados, makadamias, bloubessies, litchies en wild op klein skaal. Plaas is netjies omhein met 2,4 m wildsheining en verdeel in 34 kampe. ±25 ha is onder permanente  sprinkelbesproeiing en kan uitgebrei word na ±34 ha. ±4 ha onder drupbesproeiing. Waterbron […]

Read More

Eksotiese groente en kruieboerdery

By in with 0 Comments

10 km. suid van George geleë. Eiendom grens aan die noordekant aan rivier. 3 baie netjiese huise. Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water beskikbaar. Baie mooi berguitsig. Geskik vir weidings, hoenderboerdery asook eksotiese groente en kruie. Baie stil, rustig en veilig.  

Read More

Makedamia-, Granaat- en Neuteplaas

By in with 0 Comments

Plaas is ideaal vir makedamias, advokados, granate of sitrus. Pragtige waterryke plaas in die Albertinia distrik, naby die berg. Die eiendom is 26km. noord van Albertinia waarvan 20 km. teerpad is. Rooigrond met n noordelike helling. Plaas grens aan die rivier. Besproeiingswater is geregistreer vir 375,000 m³.  Standhoudende waterstroom selfs in die droogte. Tipe boerdery […]

Read More