Die gasteplaas is ongeveer 5km buite Oudtshoorn geleë. Die Gasteplaas bestaan uit die hoofgebou met 5 groot kamers, 2 aparte geboue met 6 eenhede asook n aparte gebou met 3 slaapeenhede. Die historiese volstruispaleis dateer uit 1913. Die eiendom is n sandsteengebou en omskep in `n moderne gastehuis met verskeie baie netjiese kamers met badkamers […]
Read More
Die 420 ha plaas is omtrent 5 km vanaf die teerpad net buite Uniondale. 2 opgaarbesproeiingsdamme met waterlisensie van 120,000 m³. ±13 ha besproeibare grond waarvan daar ±5 ha granate, vye en pruime geplant is. Res van eiendom weidingslande waarvan nog 6 ha besproeibaar is. Implimente by prys ingesluit (Implimentelys op aanvraag). Verbeterings bestaan uit […]
Read More
Aan die voet van die berg in die Paardebond gebied is die uitvoer pruimplaas geleë. Grootte is 200 ha. waar ± 14,5 ha verskillende variëteite verbou word. Hoë digtheid stand van ±3,300 bome per ha. 12 ha onder permanente sprinkelbesproeiing. 23 ha droë lande. Waterregistrasie van 404,000 m³ vanuit bergstroom. Besproeiingswater kom met pyplyn uit […]
Read More
Die 119 ha plaas word tans as weidingsplaas gebruik, maar is ook geskik as besproeiingsplaas om kontantgewasse te produseer. Verbeterings bestaan uit 3 woonhuise en 2 groot store. Eiendom is naby teerpad geleë en enkele kilos buite George. Die eiendom bestaan feitlik net uit weidings met min afvalgrond. Waterregistrasie is 240,000 m³. Elektriese pomp in […]
Read More
Die plaas word tans as weidingsplaas gebruik in die Knysna distrik. Verbeterings op die plaas bestaan uit 3 woonhuise met krag en water so ook 2 werkershuise. Waterregte is 130,000 m³ water in groot gronddamme plus 2 kleiner damme. Die damme word gevul met stormwater. Goed gedreineerde grond. Weidings is gevestig met 1 jr. gewasse […]
Read More
Die 38 ha plaas, net buite George, bied baie geleenthede vir verskeie boerdery soos: skaapplaas, advokados, makadamias, bloubessies, litchies en wild op klein skaal. Plaas is netjies omhein met 2,4 m wildsheining en verdeel in 34 kampe. ±25 ha is onder permanente sprinkelbesproeiing en kan uitgebrei word na ±34 ha. ±4 ha onder drupbesproeiing. Waterbron […]
Read More
Die eiendom, 23 ha, bied baie geleenthede vir uitbreiding. Naby golfbane, skole en lughawe en op n baie besige roete. Planne beskikbaar vir die bou van n huis asook perdestalle vir die perdeliefhebbers. Tans word daar groente verbou. Waterryke eiendom met vars water vloei met beurtvoor vanuit die berg direk in die dam. Diep en […]
Read More
3 woonhuise van +/- 200 m² elk met dubbelgarage. Groot dam met 5 kleiner suipdamme. Ou melkstal met klein stoortje. Eskom krag met reënwatertenks. Afstandbeheerde toegang. Naby lughawe, Glentana en golfbane. Weidingsplaas. 37,6 Ha
Read More
10 km. suid van George geleë. Eiendom grens aan die noordekant aan rivier. 3 baie netjiese huise. Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water beskikbaar. Baie mooi berguitsig. Geskik vir weidings, hoenderboerdery asook eksotiese groente en kruie. Baie stil, rustig en veilig.
Read More
20 km. noord van George in mooi Waboomskraal area. Groot 3 slaapkamer huis met oopplan kombuis, sit- en eetkamer wat uitloop op die dek. Dubbel garage. Noordelike uitsig. Boorgat vir huisgebruik met eskom. 2de gebou kan omskep word in ekstra woning vir oupa en ouma.
Read More