Eiendom met baie akkomodasie / gasteplaas.

By in with 0 Comments

Die 24 ha eiendom is in die George distrik geleë naby al die golfbane, see, lughawe en alles wat die stad jou kan bied. Plaas is ideaal vir die ontwikkeling van verskeie wooneenhede. Bied tans akkomodasie vir 100 gaste. Verbeterings bestaan uit 5 by 60m² houthuise met uitsig oor die groot dam. 4 woonstelle waarvan […]

Read More

Weidingsplaas

By in with 0 Comments

3 woonhuise van  +/- 200 m² elk met dubbelgarage. Groot dam met 5 kleiner suipdamme. Ou melkstal met klein stoortje. Eskom krag met reënwatertenks. Afstandbeheerde toegang. Naby lughawe, Glentana en golfbane. Weidingsplaas. 37,6 Ha  

Read More

Eksotiese groente en kruieboerdery

By in with 0 Comments

10 km. suid van George geleë. Eiendom grens aan die noordekant aan rivier. 3 baie netjiese huise. Boorgatwater vir huisgebruik plus eskom. Munisipale water beskikbaar. Baie mooi berguitsig. Geskik vir weidings, hoenderboerdery asook eksotiese groente en kruie. Baie stil, rustig en veilig.  

Read More

2 woonhuise vir billike prys.

By in with 0 Comments

20 km. noord van George in mooi Waboomskraal area. Groot 3 slaapkamer huis met oopplan kombuis, sit- en eetkamer wat uitloop op die dek. Dubbel garage. Noordelike uitsig. Boorgat vir huisgebruik met eskom. 2de gebou kan omskep word in ekstra woning vir oupa en ouma.

Read More

Makedamia-, Granaat- en Neuteplaas

By in with 0 Comments

Plaas is ideaal vir makedamias, advokados, granate of sitrus. Pragtige waterryke plaas in die Albertinia distrik, naby die berg. Die eiendom is 26km. noord van Albertinia waarvan 20 km. teerpad is. Rooigrond met n noordelike helling. Plaas grens aan die rivier. Besproeiingswater is geregistreer vir 375,000 m³.  Standhoudende waterstroom selfs in die droogte. Tipe boerdery […]

Read More

Saai en Weidingsplaas

By in with 0 Comments

80 ha plaas in die Langkloof omgewing. Woonhuis, 2 store en 2 werkershuise. Kort aandag. Kaal bewerkbare lande met goed gedreineerde grond. Rivier met pompregte. Waterlisensie vir 60 ha. Elektriese pompstasie in die rivier. Eskompunt. Moederlyne oor die plaas, 5 damme.

Read More