Plaas is ideaal vir makedamias, advokados, granate of sitrus. Pragtige waterryke plaas in die Albertinia distrik, naby die berg. Die eiendom is 26km. noord van Albertinia waarvan 20 km. teerpad is. Rooigrond met n noordelike helling. Plaas grens aan die rivier. Besproeiingswater is geregistreer vir 375,000 m³. Standhoudende waterstroom selfs in die droogte. Tipe boerdery […]
Read More
80 ha plaas in die Langkloof omgewing. Woonhuis, 2 store en 2 werkershuise. Kort aandag. Kaal bewerkbare lande met goed gedreineerde grond. Rivier met pompregte. Waterlisensie vir 60 ha. Elektriese pompstasie in die rivier. Eskompunt. Moederlyne oor die plaas, 5 damme.
Read More
This 37,6ha smallholding close to Glentana just outside of George, is near to the airport and prestigious golf courses.
Read More
Eco Reserve on the foothills of the Swartberg Mountains, a well known heritage site.
Read More
Beautiful smallholding near George, ideal for horses and stud. North view over big dam (with lots of fish) and mountains.
Read More
Situated 20 km North of George in Waboomskraal, this big neat building is ideal for a church or school.
Read More
This 3 km riverfront Game farm includes arable land, veld and clefts. 6 Ecosystems with several species of bushes and trees.
Read More
Die 850 ha Baviaans Buffel- en Toerismeplaas word as lopende besigheid bemark. Daar is ‘n 27 km wildsheining, aan beide kante elektrifiseer, en op die grond gepak om ongediertes uit te hou.
Read More